Hebron, 'n stukkie hemel op aarde, is geleë bo-op die Piketberg, in die area bekend as Piket-bo-Berg, in 'n pragtige natuurskone omgewing. Daar is 'n teerpad tot op die plaas. Hebron-plantegroei is hoofsaaklik fynbos, olywe en medisinale plante wat verbou word vir die vervaardiging van komplementêre medisyne.

Kry hier aanwysings na Hebron Estate.

 

  • Troues en Funksies by The Oaks

    Stel jou troues en funksies voor op wye grasperke onder groot eikebome, of verbeel jou 'n dennewoud met hooibale as sitplekke.

     

    Lees meer...

     

  • Akkommodasie by Hebron se gastehuise

    Kom vertoef in die groot herehuis, kies die kleiner gastehuis vir 'n onvergeetlike vakansie in die berge of maak gebruik van ons fasiliteite vir rugsakreisigers.

     

    Lees meer...

  • Houtwerk en Kuns

    Kom kyk en koop: besondere handgemaakte houtmeubels en kunswerke.

     

    Lees meer...

  • Hebron-plante

    Hebron lê in die hartjie van die boegoe- en proteawêreld en is ook bekend vir sy medisinale plante.

     

    Lees meer...

Elmien Uys

Telefoon | 022 914 5353

Selfoon | 083 226 8878

Adres | Posbus 542, Piketberg, 7320

E-pos | info@hebronestate.co.za

© 2013 Hebron Estate | Alle regte voorbehou

Webontwerp deur KoData Multimedia