Houtwerk

Kuns

Besondere handgemaakte houtprodukte word by Hebron vervaardig.

Piet Uys, met die hulp van een van die plaaswerkers, Doon Klaasen, gebruik Rhodesiese kiaat en ou wynvate van Franse eikehout om unieke houtprodukte te vervaardig.

Dubbel- en enkelbeddens

Houtraamswartborde

Boekrakke

Kaasborde

Baguetteborde

Tafelplekborde

Vrugtebakke

Tafeltjies

Spieëls

Klik hier om per e-pos meer inligting en 'n pryslys aan te vra.

Hebron bied vir verskeie kunstenaars die ruimte om hul kuns ten volle te kan beoefen en hulle kom gereeld hier bymekaar. Hieronder is n seleksie van werk deur kunstenaars wat hul wortels in Hebron gevind het.

Elmien Uys

Miranda van Breda

Klik hier om meer inligting en 'n pryslys aan te vra.

Elmien Uys

Telefoon | 022 914 5353

Selfoon | 083 226 8878

Adres | Posbus 542, Piketberg, 7320

E-pos | info@hebronestate.co.za

© 2013 Hebron Estate | Alle regte voorbehou

Webontwerp deur KoData Multimedia