Kontakbesonderhede:

Elmien Uys

022 914 5353

083 226 8878

info@hebronestate.co.za

Posbus 542, Piketberg, 7320

Hebron is 23 km vanaf Piketbergdorp en ongeveer 150 km vanaf Kaapstad. Daar is 'n teerpad tot op die plaas.

Aanwysings:

Neem die N7 van Kaapstad na Piketberg. Vanaf Piketberg volg die R365 na Elandsbaai.

Ongeveer 1.3 km buite Piketberg, draai links af by die Versfeld Pass/Piket-Bo-Berg aanwysing.

Volg die pad tot bo-op die berg vir 12.6 km. Gebruik die geleentheid om stil te hou en die asemrowende Swartland-landskap onder in die vlakte te aanskou.

Draai links by aanwysing Langeberg Afdelingspad. Volg die pad vir 2.8 km en draai dan regs in 'n teerpad met Hebron- aanwysing.

Draai weer regs na 1 km (net na 'n wit pakstoor aan die linkerkant) en volg die pad vir 'n verdere 1 km deur Hebron Estate se boegoevelde tot by jou eie stukkie hemel.

Welkom tuis!

 

GPS koördinate:

-32.793531, 18.685344

 

Of klik hier om

e-pos te stuur.

Elmien Uys

Telefoon | 022 914 5353

Selfoon | 083 226 8878

Adres | Posbus 542, Piketberg, 7320

E-pos | info@hebronestate.co.za

© 2013 Hebron Estate | Alle regte voorbehou

Webontwerp deur KoData Multimedia